Outydse soetkoekies

 

OUTYDSE SOETKOEKIES

 

10 koppies meel                                 

4 koppies suiker

500g margarien                                   

6 eiers

10 teelepels bakpoeier                        

knippie sout

½ koppie lou water

 
Sif alle droë bestanddele saam. 

Klits botter en suiker vir ongeveer 10 minute tot room, en voeg eier een vir een by.  

Klits goed. 

Voeg droë bestanddele by die suiker, margarien en eier mengsel. 

As deeg 'n bietjie styf is voeg 'n kwart tot 'n halwe koppie lou water by en meng deur. 

Laat deeg vir ongeveer een uur staan. 

Rol uit op meel bestrooide oppervlakte en druk uit. 

Pak in gesmeerde bakplate. 

Bak teen 180°C vir 10 minute of tot ligbruin.

Let us know if you want to receive our recipes as a word.doc attachment.

Simply reply to this e-mail or contact us http://contact.eposvriende.com


Kliek hier vir hulp met skuld!

 

Sluit aan by Resepte Ruil: (Afrikaans & English) johanna4-384577@autocontactor.com

Join Recipe Exchange: (English only) johanna4-384579@autocontactor.com

 

 www.eposvriende.com

www.emailbuddys.com 

 

PPS & Video clips: Visit http://groups.yahoo.com/group/eposvriende2

or send a message to eposvriende2-subscribe@yahoogroups.com

Remember to confirm your subscription. 

 

Comments

Popular Posts