Grafsteen

       
Jan sterf.

Sy boedel voorsien R140,000 vir ‘n ordentlike begrafnis.

Toe die laaste persone die begrafnis verlaat, wend sy vrou, Sannie haar tot haar beste vriendin.
 'Wel, ek voel seker Jan sal tevrede sou gewees het,' sĂȘ sy.
'Verseker,' stem Berta in. Sy fluister in Sannie se oor: 'Hoeveel het die gedoente gekos?'

'|Honderd-en-veertig duisend vir die hele spul.'

'Kannie wees nie!' roep Berta uit. 'Dis was baie spesiaal, maar R140 000?'

Sannie verduidelik: 'Die begrafnis was R6 500; ek het R500 aan die kerk geskenk; die whiskey, wyn en snoeperye was nog R500; en die res gaan vir die gedenksteen.'
Berta werk vinnig uit: 'R132,500 vir ‘n gedenksteen? Hoe groot is die ding?'

Sien foto hieronder... 



 
Vrouens WEET hoe om met geld te werk...!





  


 

Comments

Popular Posts